Verskil tussen weergawes van "Jaco du Plessis"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Jaco du Plessis''' of '''Jay''' soos hy bekend staan, is 'n [[Afrikaans]]e sanger. In 2001 wen hy die [[ATKV]] [[Crescendo]]-kompetisie saam met [[Joe Niemand]]. Die album wat hieruit volg is vir twee GMT-toekennings benoem, waarvan hulle die toekenning vir ''Beste Pop Album'' ontvang het. Hy was ook deel van die seun-sanggroep [[Eden]] gewees, waarna hy 'n solo sangloopbaan begin het. Sy debuut soloalbum, ''SOLO'', het reeds platinumstatus verbygesteek en is bekroon met twee [[Huisgenoot]] Tempo-toekennings: ''Beste Pop Album'' en ''Liedjie van die Jaar'' vir ''Melanie'' asook twee [[SAMA]]-nominasies.<ref>[http://www.huisgenoot.com/artikels/Tempo/Jay-nou-n-soloster Jay nou 'n solo-ster], [[Huisgenoot]], 24 Augustus 2010</ref>
 
== Diskografie ==
* ''Point of No Return'' (2003) (met [[Eden]])
* ''Eden'' (2006) (met Eden)
{{Verwysings}}
 
== Sien ook ==
*[[Suid-Afrikaanse musici]]
*[[Afrikaanse musiek]]
353 419

wysigings