Verskil tussen weergawes van "Eerste folio"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Eerste Folio geskuif na Eerste folio: Titelkas gekorrigeer)
k
{{saadjie}}
 
Die '''Eerste folio''' (in Engels; "First Folio") is 'n term wat deur moderne skoliere gebruik word om te verwys na die eerste uitgegewe versameling van [[William Shakespeare]] se toneelstukke. Die eintlike titel van die uitgawe is ''Mr. William Shakespeares Comedies, Histories, & Tragedies.[1]'' ("Mnr. William Shakespeare se komedies, histories, en tragedies")<ref>In die algemeen word die term "eerste folio" ook gebruik om te verwys na ander toepaslike tekste, soos na die eerste folio versameling van Ben Jonson se werke([[1616]]), of die eerste folio versameling van die toneelstukke in die Beaumont en Fletcher kanon ([[1647]]).</ref>
 
{{reflist}}
 
{{saadjie}}
[[Kategorie:William Shakespeare]]
28 939

wysigings