Verskil tussen weergawes van "Kaap St. Lucia-vuurtoring"

Uitleg van bronteks
(Koördinate)
(Uitleg van bronteks)
 
Die '''Kaap St. Lucia-vuurtoring''' is aanvanklik in [[1892]] suid van [[Umkomaas]] opgerig. Dit is in [[1915]] geskuif na sy huidige posisie: 20 km suid van [[St. Lucia, KwaZulu-Natal|St. Lucia]] op 'n bebosde sandduin. Die [[vuurtoring]] is onbeman en aktief.
 
== Bron ==
* Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
{{Koördinate|28|30|54|S|32|24|00|E|aansig=titel}}
402 080

wysigings