Verskil tussen weergawes van "Kleurindeks"

Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
 
Om die indeks te meet, word die [[magnitude]] van ’n voorwerp deur twee verskillende filters waargeneem, soos U en B, of B en V. U is sensitief vir [[ultraviolet]]lig, B vir blou lig en V vir sigbare (groen-geel) lig. Die stel filters word ’n [[fotometriese stelsel]] genoem. Die verskil in magnitudes wat met die filters gemeet word, word onderskeidelik die U-B- en die B-V-kleurindeks genoem. Laasgenoemde word dikwels in sterkatalogusse aangegee.
 
== Voorbeelde ==
Die gelerige [[Son]] het ’n B-V-indeks van 0,656<ref name=sun>David F. Gray (1992), ''[http://adsabs.harvard.edu/cgi-bin/nph-bib_query?bibcode=1992PASP..104.1035G&amp;db_key=AST&amp;data_type=HTML&amp;format=&amp;high=44b52c369023103 The Inferred Color Index of the Sun]'', Publications of the Astronomical Society of the Pacific, vol. 104, no. 681, pp. 1035-1038 (November 1992)</ref> en die wit ster [[Deneb]] s’n is 0,09, terwyl die blouerige [[Rigel]] ’n B-V van -0,03 het (sy B-magnitude is 0,09 en sy V-magnitude 0,12; B – V = -0,03).<ref name=rigel>The [http://simbad.u-strasbg.fr Simbad Astronomical Database]' [http://simbad.u-strasbg.fr/sim-id.pl?protocol=html&Ident=Rigel&NbIdent=1&Radius=10&Radius.unit=arcmin&CooFrame=FK5&CooEpoch=2000&CooEqui=2000&output.max=all&o.catall=on&output.mesdisp=N&Bibyear1=1983&Bibyear2=2006&Frame1=FK5&Frame2=FK4&Frame3=G&Equi1=2000.0&Equi2=1950.0&Equi3=2000.0&Epoch1=2000.0&Epoch2=1950.0&Epoch3=2000.0 Rigel page]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
398 811

wysigings