Verskil tussen weergawes van "Kolonialisme"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Kolonialisme''' is die beleid van 'n politieke entiteit om sy gesag oor ander mense of gebiede te behou of te verleng, gewoonlik met die doel om hulle te ontwikkel of te ontgin tot voordeel van die koloniserende land en om die kolonies te help om te moderniseer in terme gedefinieer deur die koloniseerders, veral in ekonomie, godsdiens en gesondheid. <ref name="ref1" />
 
== Soorte van kolonialisme ==
Historici onderskei dikwels tussen verskeie oorvleuelende vorme van kolonialisme:
 
402 080

wysigings