Verskil tussen weergawes van "Kom saam vanaand"

Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
 
'''Kom saam, vanaand''' is 'n swart en wit [[Afrikaanse]] rolprent wat in [[1949]] uitgereik is. Dit is die eerste musiekblyspele wat in Afrikaans verfilm is en die regisseur [[Pierre de Wet]] se grootse treffer. Die hoofrolle word deur [[Frederik Burgers]], [[Pierre de Wet]], [[Al Debbo]] en [[Hendrik Susan]] vertolk.
 
== Genre ==
Die rolprent is 'n [[musiek]]blyspel. Dit het geen ouderdomsperk op nie.
 
== Hoofrolspelers ==
* [[Frederik Burgers]] as homself
* [[Pierre de Wet]] as homself
* [[Jan Cronjé]] as Otto Joubert
 
== Storielyn ==
Otto Erasmus en Louise Bekker, albei rykmanskinders, is baie verlief en Otto wag net op die regie oomblik om haar te vra om met hom te trou. Maar dan vind Louise uit dat haar pa se besigheid omtrent bankrot is en hulle hul huis en besittings moet verkoop en sy verbreek haar en Otto se verhouding.
 
* [[Lys van Afrikaanse rolprente]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.imdb.com/title/tt0437288/ IMDB fliek databasis]
 
398 811

wysigings