Verskil tussen weergawes van "Lanseria-lughawe"

Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
 
'''Lanseria-lughawe''' is in [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dit is 'n internasionale [[lughawe]] maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is geleë langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die [[N14 (Suid-Afrika)|N14]] nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by die N14 is gedurende 2009/10 opgegradeer. Die naaste groot stede is [[Krugersdorp]], [[Randburg]] en [[Roodepoort]].
 
== Fotogalery ==
<gallery mode=packed heights=125px>
Lêer:LanseriaAirport_LandsideExterior_Jan2009.jpg|Die hoofterminaal vir geskeduleerde vlugte.
411 783

wysigings