Verskil tussen weergawes van "Lichun"

6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Volgens die [[Gregoriaanse kalender]] begin dit gewoonlik omstreeks 4 Februarie<ref>{{cite web |url = https://www.lang.nagoya-u.ac.jp/~matsuoka/24-sekki.html | title = 24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons | last = Matsukawa | first = Mitsuharu | publisher = Nagoya University | location = | access-date = 2016-03-21 | ref= harv }}</ref> en eindig dit omstreeks 18 Februarie (19 Februarie Oos-Asiatiese tyd). Dit is ook die begin van ’n [[Sestigdelige siklus|60-jaarsiklus]].
 
== Pentades ==
Elke sonjaar word in drie [[pentade]]s verdeel. In [[China]] is die pentades van ''lichun'':
* Eerste pentade: Oostewindontdooiing (東風解凍)
* Laaste pentade: Vis swem stroomop by ys (魚上冰)
 
== Gebruike ==
''Lichun'' dui tradisioneel op die begin van die [[lente]] in Oos-Asiatiese kulture. Die [[Chinese Nuwejaar]] word omtrent dié tyd gevier. Boere vier dikwels die begin van ''lichun'' met spesiale gebeure, offerandes aan die [[Godheid|gode]] en seremonies vir ’n geseënde en voorspoedige nuwe jaar.<ref>[http://www.gio.gov.tw/info/festival_c/farmer_e/farmer_e.htm Farmer's Day] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20061213170308/http://www.gio.gov.tw/info/festival_c/farmer_e/farmer_e.htm |date=13 Desember 2006 }}</ref>
 
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Linchun|Engelse Wikipedia]]
 
353 594

wysigings