Verskil tussen weergawes van "Mars Express"

Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
(Uitleg van bronteks)
 
Die wenteltuig het uit twee dele bestaan: die Mars Express-wenteltuig en die Beagle&nbsp;2-landingstuig. Hoewel die Beagle&nbsp;2 se landing misluk het, doen die wenteltuig sedert vroeg 2004 wetenskaplike opmetings en neem hoëresolusiefoto's. Weens die tuig se sukses is die sending al vyf keer verleng, die laaste keer tot 2014.<ref>[http://sci.esa.int/science-e/www/object/index.cfm?fobjectid=45685 ESA - Mars Express - Mission extensions approved for science missions]</ref><ref>http://www.research-in-germany.de/56960/2010-11-26-11-26-2010-mars-mission-funding-extended,sourcePageId=56960.html</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Mars]]
276 644

wysigings