Verskil tussen weergawes van "Max Michaelis"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Na sy dood woon sy tweede vrou, lady Michaelis, in Engeland. Sy het die liefdadigheidswerk voortgesit deur kunsvoorwerpe aan Kaapstad en Pretoria te skenk en die Michaelis-versameling verder uit te bou. Sy is ook die stigter van die Michaelis ortopediese hospitaal in Kaapstad.
 
== Trivia ==
Oor Michaelis se geboortejaar is daar meningsverskil. Die jare 1852 en 1860 kom in die bronne voor. Wat die sterfdatum betref, word 26 Januarie en 28 Januarie 1932 genoem. Die bronne is dit ook nie eens of Michaelis in Zürich of in Londen gesterf het nie.
 
== Bibliografie ==
* ''[[Dictionary of South African Biography]]'', deel 2. Kaapstad: Tafelberg vir die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1972. ISBN 0-624-00369-8
* [[Eric Rosenthal|Rosenthal, Eric]]: [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]. Londen: Warne, 1967.
411 783

wysigings