Verskil tussen weergawes van "Meditasie"

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k
(Uitleg van bronteks)
 
Daar bestaan twee soorte meditasie: voorwerpgerigte meditasie (om op 'n enkele voorwerp te fokus) en voorwerpvrye meditasie (om bloot aan niks te dink nie en die gedagtes totaal te ledig). Laasgenoemde meditasie word as 'n meer gevorderde vorm gesien en word nie vir beginners aanbeveel nie.
 
== Aantekeninge ==
* Vertaal vanuit ''[[:nl:Meditatie|Meditatie]]'' (Nederlandse Wikipedia).
 
398 501

wysigings