Verskil tussen weergawes van "Mercedes F1 W06 Hybrid"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Die '''Mercedes F1 W06 Hybrid''' was die [[Formule Een]] renmotors van die [[Mercedes AMG Petronas F1-span]] vir die Formule Eenwêreldkampioenskap in 2015. Dit was die sewende Mercedes Formule Eenmotor. Die motor is bekendgestel op 1 Februarie 2015 by die [[Jerez-renbaan|Circuito de Jerez]]. Die eerste foto's van die motor is reeds op 29 Januarie 2015 vrygestel na 'n paar rondtes voltooi is as deel van 'n fotodag by Silverstone.
 
== Tegnies en ontwikkeling ==
Die F1 W06 Hybrid was die opvolger van die Mercedes F1 W05 Hybridmodel. Hoewel dit 'n verbetering was, verskil die motor ooglopend van die vorige jaar s'n, omdat die reëls vir die [[2015 Formule Een-seisoen]] aansienlik verander het ten opsigte van die motor se neus.
 
353 611

wysigings