Verskil tussen weergawes van "Mitochondrium"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Hierdie organel vorm die middelpunt van selrespirasie, dit wil sê die proses wat selle in staat stel om die energie wat hulle nodig het uit organiese voedingstowwe, byvoorbeeld [[glukose]], te verkry, en bevat al die [[ensiem]]e en ander stowwe wat betrokke is by die belangrikste en finale deel van selrespirasie. Daar is ongeveer sewentig van hierdie soort ensieme aanwesig. Mitochondria kan met reg as die [[kragsentrale]]s van 'n sel beskou word.
 
{{saadjieSaadjie}}
 
{{Normdata}}
411 783

wysigings