Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

8 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat dit die oorspronklike koning se naam was (en nie Mokopane nie).
 
== Toerisme ==
Die stad is net twee uur se ry van [[Gauteng]] af en is dus die perfekte oornagplek vir reisigers op pad na [[Botswana]], [[Zimbabwe]] en die [[Krugerwildtuin]]. Die gebied is tipies bosveld met baie [[acacia|akasia]]bome en [[aalwyn]]e, wat in [[Junie]] en [[Julie]] op hulle mooiste is.
 
Die [[Makapansgat]] is sowat 25 km noordoos van Mokopane.
 
== Ekonomie ==
Mokopane is een van [[Suid-Afrika]] se rykste landbougebiede en produseer [[koring]], [[tabak]], [[katoen]], [[vleis]], [[mielies]], [[grondboontjie|grondbone]] en [[sitrus]][[vrugte]]. Die Zebediela-sitruslandgoed, 55 km na die suidooste, is een van die grootste sitrusplase in die [[Suidelike Halfrond]].
 
Die gebied is ook ryk aan [[mineraal|minerale]], met die ontginning van [[platinum]], [[diamant]]e en graniet as hoofbedrywighede.
 
== Sien ook ==
* [[Gereformeerde kerk Potgietersrus]]
* [[Gereformeerde kerk Potgietersrus-Wes]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
339 808

wysigings