Verskil tussen weergawes van "Natuurreservaat"

Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
'n '''Natuurreservaat''' is 'n gebied wat opsygesit word vir die instandhouding en beskerming van die [[diere]], [[plante]] en landskap wat daar voorkom en om dit vir die nageslag te bewaar. [[Jag]] van wild deur die publiek word gewoonlik nie toegelaat nie. Baie wildreservate is in [[Afrika]] geleë. Meeste is oop vir die publiek, en is gewild onder toeriste wat wild- en natuurlewe besigtig.
 
== Sien ook ==
* [[Wildreservaat]]
 
411 783

wysigings