Verskil tussen weergawes van "Ogies"

6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
'''Ogies''' is 'n klein nedersetting in westelike [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]] en lê net langs die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad. Die dorp is omring deur steenkoolmyne.
 
== Geskiedenis ==
Die dorp het ontwikkel uit die spoorwegstasie wat in [[1928]] op die plaas Oogiesfontein gebou is. Die spelling van die naam na Ogies is in [[1939]] gemaak.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Bronne ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4.
{{Verwysings}}
400 691

wysigings