Verskil tussen weergawes van "Onderneming"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
'n '''Onderneming''', '''sakeonderneming''' of '''besigheid''', is 'n outonome/onafhanklike [[ekonomie]]se eenheid wat goedere en dienste binne 'n spesifieke ekonomiese stelsel produseer en lewer. Ondernemings is die [[nywerheid]] se punt van kontak met die verbruiker. Ondernemings voeg die verskillende [[sakefunksies]] bymekaar deur middel van [[Algemene bestuur as sakefunksie in ondernemings|goeie bestuur]] om winsgewendheid en gladde verloop, onder meer, teweeg te bring. In die studie van bedryfsekonomie, word bestaan daar drie verskillende ondernemings, naamlik [[klein onderneming]]s, [[medium onderneming]]s, en [[groot onderneming]]s. Daar is nie 'n duidelike onderskeid tussen die drie ondernemings van verskillende grootte nie. Die enigste faktor wat uitstaan om die klein van die groot onderneming te onderskei, is die onafhanklike eienaarskap en beheer.
 
== Ondernemingsvorme ==
Daar bestaan [[ondernemingsvorm|verskillende soorte ondernemings]], waaronder [[eenmansaak|eenmansake]], [[vennootskap]]pe, [[beslote korporasie]]s, [[maatskappy]]e ([[privaatmaatskappy|privaat]] of [[publieke maatskappy|publiek]]).
 
{{saadjieSaadjie}}
 
{{Normdata}}
311 014

wysigings