Verskil tussen weergawes van "Ottosdal"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Ottosdal''' is 'n [[dorp]] in die [[Noordwes]]-provinsie van [[Suid-Afrika]].
 
== Geskiedenis ==
Die dorp is in 1913 as 'n [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|NG gemeente]] op die plaas Korannafontein van GP Otto gestig. Die dorp is in 1917 geproklameer en uitgelê.
 
== Distrik ==
Die belangrikste gewasse wat verbou word is [[mielies]], [[grondbone]] en sonneblomsaad. Daar is 'n gedenktuin met grafte van [[Britse Ryk|Britse]] soldate wat tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] gesneuwel het.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
* ''[[Op Pad in Suid-Afrika]]''. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4
{{Verwysings}}
{{clear}}
== Ligging ==
{{Geografiese ligging
|Senter = Ottosdal
400 691

wysigings