Verskil tussen weergawes van "Oviston"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
(Uitleg van bronteks)
'''Oviston''' is 'n gehug geleë op die suidoostelike oewer van die [[Gariepdam]], [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die naam is 'n akroniem vir "'''O'''ranje-'''Vis'''-'''Ton'''nel" omrede die [[water]]inlaattoring vir die tonnel by Oviston gebou is. Die dorpie is gebou om die mense te huisves wat by die bou van die tonnel betrokke was. Oviston is 8&nbsp;km noord van [[Venterstad]].<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]].1995. ISBN 1-86842-026-4</ref> Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 636 gehad, waarvan 246 (38,7%) Blankes was.<ref>[http://census2011.adrianfrith.com/place/289001002 2011-sensus (Oviston)]</ref>
 
== Sien ook ==
* [[NG gemeente Springfontein]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
''Nota'': Afstande per pad gemeet<ref>[http://www.saexplorer.co.za/south-africa/distance/venterstad_distance.asp Reisafstande na Oviston]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
353 593

wysigings