Verskil tussen weergawes van "Paleoseismologie"

Uitleg van bronteks
(Oesjaar se Engelse siekte)
(Uitleg van bronteks)
'n Goeie voorbeeld is die enorme aardbewing wat op 26 Januarie 1700 die noordweskus van die [[Verenigde State]] getref het. Dit het 'n [[tsoenami]] veroorsaak wat groot skade in [[Japan]] teweeggebring het. In Japan is die tsoenami en sy gevolge opgeteken, maar sy oorsaak was nie duidelik nie, omdat die aardbewing aan die ander kant van die oseaan plaasgevind het. Paleoseismologiese navorsing het duidelik gemaak dat die Amerikaanse kus aan groter gevare blootgestel is as wat vir lank aangeneem is.<ref>[https://web.archive.org/web/20080511022454/http://earthquake.usgs.gov/regional/pacnw/paleo/greateq/index.html USGS argief {{en}}]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
411 783

wysigings