Verskil tussen weergawes van "Palinologie"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
Die palinologie is belangrik vir die ontginning van [[ruolie]] en die olienywerheid het hierdie tak van die wetenskap 'n groot hupstoot gegee. <ref>[https://www.floridamuseum.ufl.edu/index.php/paleobotany/palynology/about/ Florida-museum]</ref>
 
== Palinomorfs ==
Palinomorfs is strukture wat van organismes stam en wat mikroskopies van grootte is, sowat 5 tot 500 μm. Hulle het 'n groot weerstand teen die meeste vorme van verrotting en aantasting, behalwe oksidasie. Hulle is meestal opgebou uit stowwe soos sporopollenien en dinosporien, wat hierdie eienskappe besit. Hierdeur is hulle dikwels baie volop in neerslae en afsettingsgesteentes en kan daaruit met sterk sure, basisse of asetolise vrygestel en op [[digtheid]] geskei word. Hierdie mikrofossiele kan wande van [[kiesel]], [[kalk]], [[fosfaat]] of [[sellulose]] besit. Hulle het dikwels in die oseaan of in varswater ontstaan.<ref>[https://palynology.org/palynomorphs/ Palynology.org]</ref>
 
#Nie-stuifmeel palinomorfs: reste van swamme, sianobaterieë, mikro-alge ens.
 
== Fotogalery ==
<gallery>
Acacia dealbata pollen.jpg|''Acacia dealbata''
</gallery>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
402 080

wysigings