Parazoa: Verskil tussen weergawes

8 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitleg van bronteks
kNo edit summary
(Uitleg van bronteks)
'''Parazoa''' is ’n ou [[Koninkryk (biologie)|subkoninkryk]] onder [[dier]]e. Die naam beteken letterlik "langs die diere".
 
== Beskrywing ==
Parazoa verskil van hul [[Choanoflagellatea]]-voorsate deurdat hulle nie mikroskopies is nie en gedifferensieerde selle het. Hulle het egter nie weefsel en organe nie. Die enigste oorlewende Parazoa is [[spons]]e, wat tot die [[filum]] Porifera behoort, en die [[Trichoplax]] in die filum [[Placozoa]].
 
Parazoa se liggaam het geen simmetrie nie; alle ander diergroepe toon die een of ander vorm van simmetrie. Daar is tans 5 000 [[spesie]]s, waarvan 150 varswaterdiere is. Larwes is [[plankton]] en volwassenes sittend.
 
== Kladistiek ==
Die skeiding tussen Parazoa en [[Eumetazoa]] word geraam op 940&nbsp;miljoen jaar gelede.<ref name="pmid9211740">{{cite journal |vauthors=Nikoh N, Iwabe N, Kuma K, etal |title=An estimate of divergence time of Parazoa and Eumetazoa and that of Cephalochordata and Vertebrata by aldolase and triose phosphate isomerase clocks |journal=J. Mol. Evol. |volume=45 |issue=1 |pages=97–106 |date=Julie 1997 |pmid=9211740 |doi= 10.1007/PL00006208|url=http://link.springer-ny.com/link/service/journals/00239/bibs/45n1p97.html |accessdate=2009-03-20}}</ref>
 
Die groep word nou as [[parafileties]] beskou.<ref name="urlPARAZOA TAXONOMY">{{cite web |url=http://comenius.susqu.edu/biol/202/Animals/PARAZOA/default.htm |title=Parazoa Taxonomy |work= |accessdate=2009-03-20}}</ref> Dit word nie ingesluit in die meeste moderne kladistiese ontledings nie. Wanneer daarna verwys word, word dit soms beskou as dieselfde as [[Porifera]].<ref name="urlwww.ncbi.nlm.nih.gov">{{cite web |url=http://www.ncbi.nlm.nih.gov/Taxonomy/Browser/wwwtax.cgi |title=www.ncbi.nlm.nih.gov |format= |work= |accessdate=2009-03-20}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Wikispecies-inlyn|Parazoa}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Parazoa}}
411 783

wysigings