Verskil tussen weergawes van "Ulaanbaatar"

Sjina→China
(Sjina→China)
== Vervoer ==
[[Lêer:Mongolia 026.jpg|duimnael|280px|[[Chinggis Khaan Internasionale Lughawe]]]]
Tussenstedelik en internasionaal: Ulaanbaatar word deur die Chinggis Khaan Internasionale Lughawe (voorheen die Buyant Ukhaa Lughawe) bedien. Die staatsbeheerde lugredery MIAT Mongolian Airlines bedryf lugroetes tussen Mongolië en Suid-Korea, SjinaChina, Japan, Rusland en Duitsland.
 
Daar is ook spoorverbindings met die Trans-Siberiese Spoorweg via Naushki en die SjineseChinese spoorwegstelsel via Jining. Ulaanbaatar word verder deur oorwegend ongemerkte en ongeteerde paaie met ander dorpe verbind.
 
Stedelike vervoer: Die nasionale en munisipale regerings reguleer 'n omvattende stelsel van private vervoerdiensverskaffers. Hierdie diensverskaffers bedryf busroetes dwarsoor die stad. Talle busse en trembusse is afkomstig uit Korea, Japan en die eertydse Sowjet UnieSowjetunie.
 
Die sekondêre vervoerstelsel bestaan uit die gebruik van minibusse wat met die busse meeding en dikwels onwettig bedryf word. Ulaanbaatar het talle gelisensieerde huurmotors, hoewel privaatmotors ook informeel as huurmotors gebruik word. Elke motor is dus 'n potensiële huurmotor.
83 327

wysigings