Verskil tussen weergawes van "Pschent"

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(nuwe foto)
(Uitleg van bronteks)
Die Pschent was verteenwoordigend van die [[farao]] se mag oor die hele verenigde Egipte.<ref>Dunand, Françoise; Christiane Zivie-Coche, ''Gods and Men in Egypt: 3000 BCE to 395 CE'', Cornell University Press 2004, pp.32f.</ref> Dit het twee dieresimbole bevat: die kobra, bekend as die [[oeraeoes]], wat die Benede-Egiptiese godin [[Wadjet]] verteenwoordig het, en ’n aasvoël as verteenwoordiger van die Bo-Egiptiese godin [[Nechbet]]. Hulle is aan die voorkant van die Pschent vasgemaak en is die "Twee Dames" genoem.
 
== Argeologie en mitologie ==
Nes die Desjret- en die Hedjet-kroon, het geen Pschent bewaar gebly nie. Dit is net bekend uit afbeeldings, inskripsies en antieke verhale.
 
</gallery>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Pschent}}
 
411 783

wysigings