Verskil tussen weergawes van "Rhaetium"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
 
Die Rhaetium is genoem na die [[Rhetiese Alpe]] van [[Italië]], [[Switserland]] en [[Oostenryk]]. Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die [[ammoniet]]e ''Cochlocera'', die [[Conodonta]] ''Misikella spp.'' en ''Epigondolella mosheri'' en die [[straaldiertjie]]s ''Proparvicingula moniliformis''. Die bokant van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die gladde ammoniet ''Psiloceras planorbis''.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings }}
 
== Bronne ==
* {{en}} Brack, P.; Rieber, H.; Nicora, A. & Mundil, R.; '''2005''': ''The Global boundary Stratotype Section and Point (GSSP) of the Ladinian Stage (Middle Triassic) at Bagolino (Southern Alps, Northern Italy) and its implications for the Triassic time scale'', Episodes '''28(4)''', pp. 233-244.
* {{en}} Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; '''2012''': ''A Geologic Time Scale 2012'', Elsevier, ISBN 0444594256.
411 783

wysigings