Ribbetjie: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k ((GR) File renamed: File:Brotzeit® Honey Bavarian Pork Ribs.jpgFile:Brotzeit Honey Bavarian Pork Ribs.jpg Criterion 5 (violation of policies or guidelines) · I'm fairly sure it's against Commons policy to include "Registered trademark" symbols in file names.)
(Uitleg van bronteks)
'n Stel ribbetjies wat saam bedien word (5 of meer), staan bekend as 'n rak ribbes.
 
== Kookkuns ==
Ribbetjies kan op verskillende maniere gaargemaak word, bv. gerooster of pangebraai, gesoteer, gesmoor, gebak of gebraai oor kole. Lamsribbetjie word dikwels oor kole gebraai en varkribbes is gewild in [[restaurant]]e as ''spare ribs''.
 
</gallery>
 
== Sien ook ==
* [[Braai]]
* [[Boerewors]]
* [[Tjop (vleis)]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.saoutdoors.co.za/baker/pages/skaapvleis-resepte/skaaprib/skaap-ribbetjie-lekkerte.php Skaapribbetjie lekkerte, SA Outdoors]
 
411 783

wysigings