Verskil tussen weergawes van "Roofdier"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
"Predator" (uitspraak: pre-DA-tor) of die meervoud, "predatore" kan ook gebruik ipv "roofdier", maar dit word afgeraai omdat dit baie [[anglisisme|anglisisties]] is.
 
== Verwantskap ==
Die Carnivora is een van die ses soogdierordes van die [[soogdier#Laurasiatheria|Laurasiatheria]] en die Pholidota (die ietermagog) is naverwant binne hierdie groep. Die verwantskap binne die Carnivora is geneties moeilik presies te bepaal omdat daar kort periodes gewees het waarin groot veranderings in die DNS plaasgevind het. Hierdie effek word ''Incomplete Lineage Sorting (ILS)'' genoem. Veral binne die Musteloidea is dit 'n probleem. Volgens Doronina et al. moet die stamboom ongeveer so uitgesien hê:<ref>''Exploring Massive Incomplete Lineage Sorting in Arctoids (Laurasiatheria, Carnivora)'' Mol Biol Evol (2015) 32 (12): 3194-3204. {{Outeur|Liliya Doronina, Gennady Churakov, Jingjing Shi, Jürgen Brosius, Robert Baertsch, Hiram Clawson en Jürgen Schmitz}}</ref>
 
}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
400 691

wysigings