Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Sjina na China
[[Lêer:Ruins of the guard tower.jpg|duimnael|links|Ruines van 'n uitsigtoring]]
 
Die '''Groot Muur van SjinaChina''' ([[Sjinees]]: 萬里長城 / 万里长城 ''Wànlǐ Chángchéng''‚ ''10&nbsp;000 Li lang Muur''; ook 中國長城 / 中国长城 ''Zhōngguó Chángchéng''‚ ''Lang SjineseChinese Muur'') is 'n reeks van ou [[steen]]mure in die noorde van [[Sjina|China]]. Verskeie mure is gebou vanaf die [[7de eeu v.C.]] en is later versterk en aanmekaar gebou. Nie al die mure vorm deel van een groot muur nie, maar dit word gesamentlik die Groot Muur van SjinaChina genoem. Die muur is opgerig om die Sjinese Keiserryk teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm. Die muur strek oor 21&nbsp;196,18<ref>[http://news.xinhuanet.com/english/china/2012-06/05/c_131632790.htm ''China's Great Wall is 21,196&nbsp;km long: survey.'']</ref><ref>[http://europe.chinadaily.com.cn/business/2012-06/09/content_15490911.htm ''Beijing to open more Great Wall sections to tourism.'']</ref><ref>{{cite web | url=http://usa.chinadaily.com.cn/epaper/2012-06/13/content_15498514.htm?bsh_bid=100037338 | title="Great Wall much longer than previously believed: survey" | date=2012-06-13 | accessdate=2012-06-18 | publisher=''China Daily USA''}}</ref> kilometers van [[Shanhaiguan]] by Bo Hai (300&nbsp;km oos van [[Peking]]) tot [[Lop Nur]] in die suidoostelike deel van die outonome streek [[Sinkiang]]. Dit is die langste struktuur wat nog deur mense opgerig is. Die muur is ongeveer 5 persone breed en 20 persone hoog.
 
<gallery>
2 727

wysigings