Verskil tussen weergawes van "Sakefunksies"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (wikidata interwiki)
(Uitleg van bronteks)
Die doel wat 'n ondernemeing nastreef is om 'n wins te verkry deur die daarstelling van produkte en/of dienste waaraan die verbruiker 'n waarde sal heg wat groter is as die koste wat aangegaan is om dit te produseer. Die kostes waarna verwys word is die grondstowwe benodig (soos grond), kapitaal, arbeid en entrepreneurskap. Die vergoeding wat die firma vir die gebruik van hierdie produksiemiddele betaal is onderskeidelik - huur, rente, lone en wins. Hierdie produksiemiddele word deur indivdue of individuele huishoudings besit en word aan firmas beskikbaar gestel teen hierdie vergoeding.
 
{{saadjieSaadjie}}
{{Sakefunksies}}
 
411 783

wysigings