Verskil tussen weergawes van "Sargon van Akkad"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Daar word geglo Sargon se ryk het groot dele van Mesopotamië ingesluit, onder meer dele van die hedendaagse [[Iran]], [[Klein-Asië]] en [[Sirië]]. Sy hoofstad was die nuwe, maar tot nog toe onontdekte [[Akkad]], wat hy volgens die [[Sumeriese Koningslys]] óf laat bou óf laat restoureer het.<ref>Kramer 1963: 60–61</ref> Hy word soms beskou as die eerste persoon in die bekende geskiedenis wat ’n multi-etniese, sentraal regeerde ryk geskep het (hoewel dié eer ook die Sumeriese Lugal-anne-mundu of Lugal-Zage-Si kan toekom. Sy dinastie het Mesopotamië sowat een en ’n half eeu lank beheer.<ref>Van de Mieroop 2006: 63</ref>
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
*{{cite book|last=Chavalas|first=Mark William|title=The ancient Near East: historical sources in translation|date=29 Jun 2006|publisher=Wiley-Blackwell|isbn=978-0-631-23580-4|url=http://books.google.com/?id=4tUCnNLGw4UC&pg=PA23&dq=Sargon++++legitimate++chavalas#v=onepage&q&f=false|page=23}}
*Kramer, S. Noah. ''The Sumerians: Their History, Culture and Character'', Chicago, 1963.
353 419

wysigings