Verskil tussen weergawes van "Selandium"

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
Die basis van die etage word gedefinieer deur die magnetostratigrafiese [[chronosone]] C27r, net bo ’n radiasie binne die kalkagtige [[nanoplankton]][[genus]] ''Fasciculithus'' en deur die eerste verskyning van die nanoplankton ''Neochiastozygus perfectus''. Die bokant word gedefinieer deur die begin van die magnetiese [[chronosone]] C26n. Die [[globale stratotipepunt]] lê in die [[ontsluiting (geologie)|ontsluiting]] langs die strand van Itzerun in [[Spanje]].<ref>Arenillas ''et al.'' (2008); Bernaola ''et al.'' (2009)</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings }}
 
== Bronne ==
* {{en}} Arenillas, I.; Molina, E.; Ortiz, S. & Schmitz, B.; '''2008''': ''Foraminiferal and δ<sup>13</sup>C isotopic event-stratigraphy across the Danian-Selandian transition at Zumaya (northern Spain): chronostratigraphic implications'', Terra Nova '''20''': pp 38-44.
* {{en}} Bernaola, G., Martín-Rubio, M. & Baceta, J.I., '''2009''': ''New high resolution calcareous nannofossil analysis across the Danian-Selandian transition at the Zumaia section: comparisons with South Tethys and Danish sections'', Geologica Acta '''7'''(1-2), pp 79-92.
297 108

wysigings