Verskil tussen weergawes van "Sluitspier"

6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
Sluitspiere kom in baie diere voor; daar is meer as 60 soorte in die menslike liggaam – sommige is mikroskopies klein, veral die miljoene wat in ons [[haarvat]]stelsel voorkom.<ref name="vander-6th">{{cite book|last=Vander|first=Arthur|title=Human Physiology: The Mechanism of Body Function (6de uitg., Internasionale Uitgawe)|year=1994|publisher=McGraw Hill, Inc|isbn=0-07-113761-0|pages=437–440|author2=Sherman, James |author3= Luciano, Dorothy }}</ref> Wanneer iemand sterf, ontspan die sluitspiere en kan so vloeistof deurlaat.<ref>http://www.medscape.com/viewarticle/716463_5</ref>
 
== Funksies ==
[[Beeld:Ileocaecal sphincter.png|thumb|180px|’n Diagram van die ileum se klep en sluitspier.]]
Baie sluitspiere word elke dag in die normale verloop van spysvertering en visie gebruik. Die onderste slukdermsluitspier aan die bokant van die [[maag]] keer byvoorbeeld dat maagsure en ander maaginhoud in die [[slukderm]] opstoot.
Sluitspiere se werking is willekeurig of onwillekeurig, na gelang van die senuwees wat hulle beheer.
 
== Voorbeelde ==
Sluitspiere kom onder meer op die volgende plekke in die liggaam voor:
* Die [[iris]] van die menslike [[oog]].
* Die haarvatstelsel (beheer bloedvloei na die haarvate).
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Sphincter|Engelse Wikipedia]]
402 080

wysigings