Verskil tussen weergawes van "Sout (chemiese stof)"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
As gevolg hiervan word strate soms in die [[winter]] met soute behandel.<ref>http://www.science-niblets.org/everyday-science/salt-treatment-for-icy-streets.html</ref>
 
== Stabiliteit, smeltpunt, oplosbaarheid ==
Ioniese soute dank hulle stabiliteit hoofsaaklik aan die elektrostatiese energie wat met die aantrekking en digpakking van die ione saamhang. 'n Positiewe ioon word in 'n kristal deur 'n aantal negatiewe ione omring en hulle weer deur 'n skil positiewe ione en so verder. Die [[Madelung-konstante]] A bepaal hoeveel bindingsenergie 'n bepaalde rooster so bydra.
 
400 691

wysigings