Verskil tussen weergawes van "Spieshert"

6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k
(Uitleg van bronteks)
Die genusnaam is afgelei van die [[Mexiko|Sentraal-Mexikaanse]] woord ''mazame'', die meervoud van ''mazatl'', "hert".<ref>{{cite book | title=Native American Placenames of the United States | first=William | last=Bright | page=274 | publisher=University of Oklahoma Press | year=2007 | isbn=0-8061-3598-0 | url=http://books.google.com/books?id=5XfxzCm1qa4C&pg=PA274&dq=mazama+Nahuatl+deer&client=firefox-a}}</ref>
 
== Beskrywing ==
Die spieshert is klein tot medium, na gelang van die spesie, met stewige lywe en groot ore. Die lengte sonder die stert is 60 tot 144&nbsp;cm, die skouerhoogte 35 tot 80&nbsp;cm en die gewig 8 tot 48&nbsp;kg. Die buitengewoon groot ''M. americana'' kan egter tot 65&nbsp;kg weeg.<ref name=walker/><ref name=Trolle>Trolle, M. en Emmons, L.H. (2004). ''[http://si-pddr.si.edu/dspace/bitstream/10088/4762/1/VZ_lhe3.pdf A record of a dwarf brocket from lowland Madre de Dios, Peru.]'' Deer Specialist Group Newsletter 19: 2-5</ref> As hulle [[gewei]] (horings) het, is dit klein en eenvoudig.<ref name=walker/> Die pels wissel van rooierig of bruin tot grys.
 
=== Spesies en habitat ===
Die [[taksonomie]] van die ''Mazama''-spesies het in die afgelope dekade aansienlik verander. Tot 1999 is net vier erken:<ref name=walker>Nowak, R. M. (eds) (1999). ''Walker's Mammals of the World.'' 6de uitg. Johns Hopkins University Press.</ref> ''M. americana'', ''M. gouazoubira'', ''M. rufina'' en ''M. chunnyi''. Verskeie subspesies is intussen verhef tot volwaardige spesies sodat daar nou nege erken word in ''Mammal Species of the World'' (2005):<ref name=msw3> Grubb, P. (2005). "Order Artiodactyla". In Wilson, D. E.; Reeder, D. M. ''Mammal Species of the World'' (3de uitg.). Johns Hopkins University Press. pp. 655–657. ISBN 978-0-8018-8221-0.OCLC 62265494</ref>
 
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
*{{CommonsKategorie-inlyn|Mazama}}
{{Wikispecies-inlyn|Mazama}}
400 691

wysigings