Verskil tussen weergawes van "Squalidae"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Die '''Hondhaaie''' (Squalidae) is 'n [[kraakbeenvisse|kraakbeenvis]]-familie wat hoort tot die [[orde (biologie)|orde]] [[Squaliformes]]. Daar is twee [[genus|genera]] met twaalf [[spesie]]s wat hoort tot dié [[familie (biologie)|familie]] en vyf van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.
 
== Kenmerke ==
Die familie het twee dorsale vinne, vyf pare [[kieu]]splete en geen anale vin nie. Die familie kan tot 1.2 m lank word en kom voor vanaf die oppervlakte tot op dieptes van 600 m.
 
== Genera ==
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
 
::* ''Squalus mitsukurii'' - [[Langneus-penhaai]]
 
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]]
* [[Lys van visfamilies]]
 
== Bron ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
353 560

wysigings