Verskil tussen weergawes van "Staatsdoema"

Uitleg van bronteks
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:Q715641)
(Uitleg van bronteks)
Die '''Staatsdoema''' ([[Russies]]: Госуда́рственная ду́ма, ''Gosoedarstwennaja Doema'', of afgekort as Госду́ма, ''Gosdoema'') in [[Rusland]] is die laerhuis van die Federale Vergadering. Die hoërhuis is die Federasieraad van Rusland. Die Staatsdoema se hoofkwartier is in [[Moskou]] en sy lede word afgevaardigdes genoem. Dit het die [[Opperste Sowjet]] van die [[Sowjetunie]] vervang kragtens die nuwe grondwet deur die land se eerste president, [[Boris Jeltsin]].
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.duma.gov.ru Amptelike webtuiste] {{ru}}
 
411 783

wysigings