Verskil tussen weergawes van "Staatsman"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Die woorde '''''staatsman''''' of '''''staatsvrou''''' word losweg toegepas op enige staatshoof, enige senior politieke figuur, of enigeen wat op 'n gegewe oomblik staatsmanskaplike kwaliteite vertoon.
 
== Aanhalings ==
*[[Aristoteles]] – "Van mees dringende belang vir die staatsman is die opbou van 'n sekere [[morele karakter]] in sy mede[[Burgerskap|burgers]], naamlik 'n toegeneëntheid jeens [[deugsaamheid]] en uitvoering van deugsame [[Aksie (filosofie)|aksies]]."
*[[Harry S. Truman]] – "'n Politikus is 'n man wat regering verstaan. 'n Staatsman is 'n politikus wat reeds 15 jaar oorlede is."
*[[Michail Gorbatsjof]] – "Wat is die verskil tussen 'n staatsman en 'n politikus?... 'n Staatsman doen wat hy glo in beste belang van sy land is, 'n politikus doen wat mees geskik is vir sy herverkiesing."
 
== Kyk ook ==
* [[Leier]]
 
339 739

wysigings