Verskil tussen weergawes van "Strydenburg"

10 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
(Uitleg van bronteks)
'''Strydenburg''' is 'n [[dorp]] in die [[Noord-Kaap]], in [[Suid-Afrika]] en is 77 km noord van [[Britstown]]. Die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy [[township]].
 
== Geskiedenis ==
Die dorp is in [[1892]] deur die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] op die plaas Roodepan uitgelê en het in [[1914]] munisipale status verkry.
 
Die naam van die dorp beteken "Dorp van stryd" in [[Nederlands]], en spruit uit die verskeie meningsverskille tydens sy ontstaan, onder meer oor wat die dorp se naam moes wees.<ref>http://www.routes.co.za/nc/strydenburg/index.html</ref>
 
== Distrik ==
[[Merino]]wol is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit. Ander boerderybedrywighede sluit in: dorperskape, [[bees]]te en verskeie [[spesie]]s wild.
 
* Dr. [[J.A.S. Oberholster]], argivaris van die Kaapse Kerk en gemeentegeskiedskrywer.
 
== Sien ook ==
* [[Gereformeerde kerk Strydenburg]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Webskakels ==
{{Commonskat|Strydenburg}}
* http://www.northerncape.org.za/getting_around/towns/Strydenburg/
336 632

wysigings