Talk: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Dit kan egter ook maklik gepoeier word en talkpoeier word vir talle doele gebruik.
 
== Struktuur ==
[[Lêer:Talc.GIF|duimnael|links|Die talk-struktuur]]
 
Talk se [[kristalstruktuur]] is gelaagd en bestaan uit twee tetraëdriese silikaatlae wat soos 'n toebroodjie 'n laag met magnesiumione bevat. Tussen die toebroodjielae bestaan net swak vanderwaalskragte, wat dit moontlik maak dat die lae maklik oor mekaar skuif. Dit gee ook aan die materiaal sy vetterige gevoel op die vel.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
411 783

wysigings