Tiksotropie: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
 
'''Tiksotropie''' vind plaas wanneer sekere soorte [[jel]] of [[vloeistof]] wat onder statiese omstandighede dik en [[Viskositeit|vloeitraag]] is, mettertyd dunner en minder vloeitraag word as dit geskud of versteur word of ’n [[skuifspanning]] daarop inwerk. Dit kan ’n ruk duur voordat die stof se viskositeit (vloeitraagheid) weer verhoog.
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Fisika]]
411 783

wysigings