Verskil tussen weergawes van "Vrede van Nijmegen"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Deurdat Frankryk en die Nederlande vrede sluit, is Spanje en die Duitse keiser verplig om die Franse mag te erken. Die toegewinge aan Frankryk word in die daaropvolgende dekades, by die [[Vrede van Rijswijk]] (1698) en by die [[Vrede van Utrecht]] (1713), gedeeltelik teruggeneem.
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.nordpasdecalais.fr/reperes/France/Histoire/05/05-04.htm Oorsig van die Franse ekspansionisme in Vlaandere]
 
400 691

wysigings