Verskil tussen weergawes van "Wapen van Transvaal"

Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
(Uitleg van bronteks)
</blockquote>
 
== Geskiedenis ==
Die [[Volksraad]] van die Suid-Afrikaanse Republiek het op 18 Februarie 1858 die inhoud van die staatswapen bepaal. Volgens dié besluit moes dit 'n anker en 'n ossewa toon, met 'n adelaar daarbo, 'n leeu aan die linkerkant, en 'n gewapende man in 'nasionale kostuum' aan die regterkant. Dit was eers agt jaar later, in 1866, dat die eerste interpretasie hiervan verskyn het, op die banknote wat in daardie jaar uitgereik is.<ref name=gisa> Engelbrecht, C.L. (1987). ''Geld in Suid-Afrika''</ref> Dit was 'n ietwat kru en onheraldiese interpretasie, bestaande uit 'n skild met 'n leeu, 'n anker, 'n gewapende man, en 'n ossewa daarop, en die leuse 'Eendragt maakt magt' op 'n krul bo die skild.
 
<ref name=lv>Pama, C. (1965). ''Lions and Virgins''</ref> As provinsiale wapen het dit in 1994 verval, maar die NHK vertoon dit nog op sy seël.
 
== Sien ook ==
* [[Wapen van Kaapland]]
* [[Wapen van Natal]]
* [[Suid-Afrikaanse heraldiek]]
 
== Verwysings ==
* Beyers, C. (1950). 'Die Wapen van Die Suid-Afrikaanse Republiek' in ''Argief-Jaarboek'' (1950)
* Brownell, F.G. (1993). ''Nasionale en Provinsiale Simbole''.
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://sahw.hwmw.net46.net South African Heraldry Website]
 
411 783

wysigings