Web-inhoudsbestuurstelsel: Verskil tussen weergawes

Uitleg van bronteks
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q45211)
(Uitleg van bronteks)
'n Inhoudsbestuurstelsel verskil wesenlik van webwerfbouers soos [[Microsoft FrontPage]] of [[Adobe Dreamweaver]]. 'n WIBS laat nie-tegniese gebruikers toe om veranderinge aan 'n bestaande webwerf te maak met min of geen opleiding nie. WIBS'e vereis tipies 'n ervare programeerder om die webwerf op te stel en kenmerke by te voeg, maar dit is primêr 'n onderhoudstelsel vir nie-tegniese administrateurs.
 
== Vermoeëns van Web-inhoudsbestuurstelsels ==
'n WIBS fasiliteer dokumentbeheer, oudits, redigering en tydlynbestuur. 'n WIBS verkaf die volgende sleutelfunksies:
 
;Virtualisering van inhoud: WIBS'e kan die vermoë bied om elke gebruiker toe te laat om binne 'n virtuele kopie van die algehele webwerf, dokumentversameling en/of kodebasis te werk. Dit maak veranderinge aan veelvuldige interafhanklike hulpbronne moontlik vir vertoning en/of uitvoering binne konteks voordat dit voorgelê word.
 
== Voorbeelde ==
'n Paar welbekende WIBS'e is:
*[[Mediawiki]]
*[[Geeklog]] <ref name="Afrikaans" />
 
== Verwysings ==
<references />
 
411 783

wysigings