Verskil tussen weergawes van "Wynberg"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(+refs)
(Uitleg van bronteks)
Wynberg was 'n afsonderlike munisipaliteit totdat dit in [[1927]] by Kaapstad ingelyf is.
 
== Wapen ==
Wynberg het van 1886 tot 1927 sy eie munisipaliteit gehad. Die raad het 'n wapen in 1895 aangeneem wat deur raadslid Stanley Ponder ontwerp is: ''Gevierendeel, I in rooi drie goue ringe; II in goud 'n swart anker; III in swart 'n tent met 'n wapperende wimpel alles van silwer; IV in groen 'n wingerdstok vergesel in die skildhoof van drie fleurs de lis langs mekaar geplaas alles van goud.'' Die wapenspreuk was "Vivat crescat floreat vitis".<ref name=wka>Wes-Kaapse Argief : Wynberg Munisipale Notules (17 Junie 1895).</ref><ref name=wt>''Wynberg Times'' (29 Junie 1895).</ref>
 
* Kelly, Maureen, ''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'', HELM Publikasies, Johannesburg, 1986.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
400 691

wysigings