Verskil tussen weergawes van "Yzerfontein"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Die dorp is geleë langs die bekende [[Weskus Nasionale Park]], en [[volstruis]]e, slange, dassies en selfs bokkies word hier aangetref. Seevoëls en [[Gewone duiker|duikers]] maak hulself tuis in die dorp en broei hul kleintjies uit op Meeurots, 'n klein eiland in die baai, en Dasseneiland. Walvisse kom paar en kalf in die baai. Hulle kan van Junie tot Desember besigtig word.
 
== Sien ook ==
* [[Weskus Nasionale Park]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
* [[Langebaan]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4
 
400 691

wysigings