Verskil tussen weergawes van "Zancleum"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
Die basis van die etage word gedefinieer deur die einde van die magnetiese [[chronosone]] C3r, die eerste voorkoms van die [[nannoplankton]] ''Ceratolithus acutus'' en die [[uitsterwing]] van die nannoplankton ''Triquetrorhabdulus rugosus''; die bokant word gedefinieer deur die begin van die magnetiese chronosone C2An en die uitsterwing van die [[Foraminifera]]-[[spesie]]s ''Globorotalia margaritae'' en ''Pulleniatina primalis''.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings }}
 
== Bronne ==
* {{en}} Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; '''2012''': ''A Geologic Time Scale 2012'', Elsevier, ISBN 0444594256.
* {{fr}} Seguenza, G.; '''1868''': ''La Formation Zancléenne, ou recherches sur une nouvelle formation tertiaire'', Bulletin de la Societé Géologique de France, séries 2 '''25''', pp. 465-485.
402 080

wysigings