Verskil tussen weergawes van "806"

316 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
* [[Karel die Grote]] stuur 'n vloot onder bevel van Burgard na [[Korsika]] om Moorse invalle te keer.
* Grimoald IV volg sy pa op as [[hertogdom Benevento|hertog van Benevento]].<ref name="Venning">A Chronology of Early Medieval Western Europe: 450–1066 {{Outeur|Timothy Venning}} Routledge, 2017, ISBN 1-351-58916-4, ISBN 978-1-351-58916-1</ref>
* Keiser Nikephoros benoem 'n leek, Nikephoros as die nuwe patriarg. <ref name="Bury"> A History of the Eastern Roman Empire, Parts 802-867 {{Outeur|J. B. Bury}} Cambridge University Press, 1965, ISBN 1108083218, ISBN 9781108083218</ref>
 
== Geboortes ==
*
== Sterftes ==
* Grimoald III van Benevento.<ref name="Venning" />
* [[25 Februarie]] Patriarg Tarasius van Konstantinopel<ref name="Bury" />
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings