Verskil tussen weergawes van "Tsjagatai-khanaat"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
Sjina→China
(Opruim)
k (Sjina→China)
Die khanaat was aanvanklik deel van die [[Mongoolse Ryk]], maar het later onafhanklik geword toe die [[Yuan-dinastie]] in die laat 14de eeu omvergewerp is. Die Tsjagatai-khans self het die opperheerskappy van die Mongoolse [[khagan]]s tussen 1206 en 1270 en weer tussen 1304 en 1368 erken.<ref>Dai Matsui – A Mongolian Decree from the Chaghataid Khanate Discovered at Dunhuang. Aspects of Research into Central Asian Buddhism, 2008, bl. 159-178</ref>
 
Toe dit in die laat 13de eeu op sy grootste was, het die khanaat van suid van die [[Aralsee]] tot aan die [[Altaigebergte]] op die grens van die hedendaagse [[Mongolië]] en [[SjinaChina]] gestrek.<ref>See Barnes, Parekh and Hudson, bl. 87; Barraclough, bl. 127; ''Historical Maps on File'', bl. 2.27</ref>
 
Dit het in die een of ander vorm bestaan van die 1220's tot in die laat 17de eeu, hoewel die westelike helfte in die 1360's aan [[Timoer]] (Tamerlane) afgestaan is. Die oorblywende oostelike deel onder die Tsjagatai-khans was daarna óf in ’n oorlog met Timoer se opvolgers gewikkel óf hul bondgenote. Dit is eindelik deur naburige volke oorgeneem.
84 186

wysigings