Verskil tussen weergawes van "Mahayana"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
k
Sjina→China
(Uitleg van bronteks)
k (Sjina→China)
[[Beeld:Borobudur 2008.JPG|thumb|links|Antieke Boeddhistiese [[stoepa]]s in Borobodur, [[Indonesië]].]]
 
'''Mahayana''' ([[Sanskrit]]: महायान, ''mahāyāna''; ''mahā'' "groot", ''yāna'' "voertuig" of "weg") is een van die hoofstrominge in [[Boeddhisme]]. Dit het omstreeks die [[1ste eeu]] n.C. ’n aparte Boeddhistiese beweging geword in die noordweste van [[Indië]]. In die [[2de eeu]] het dit na [[SjinaChina]] versprei. ’n Sentrale idee in die Mahayana is dié van [[bodhisattva]]s: dat alle mense [[Verligting in Boeddhisme|verligting]] kan behaal en nie net [[Gautama Boeddha|Boeddha]] nie.
 
Volgens Paul Williams (1989) was die ontwikkeling van die Mahayana ’n stadige, geleidelike proses en het dit nie uit ’n skeuring ontstaan nie.<ref>Paul Williams, ''Mahayana Buddhism'', Routledge, 1989</ref> Mahayana- en nie-Mahayana-monnike kon sonder onenigheid in dieselfde [[klooster]] bly, solank hulle dieselfde kloosterreëls gevolg het. Volgens Ninian Smart (1989) het die Mahayana ontstaan vanweë die spanning oor die vraag of ’n individu wat homself met behulp van [[dhyana]] inspan om tot verligting te kom, nie eintlik ’n selfsugtige daad verrig nie.<ref>Ninian Smart, ''The World's Religions'', Cambridge, 1989</ref> Die probleem is opgelos met die idee van bodhisattvas, wat uit meelewing hul eie verlossing uitstel om ander te help verlos.
97 300

wysigings