Verskil tussen weergawes van "Volksraad van Suid-Afrika"

Geen grootteverandering nie ,  13 jaar gelede
(Nuwe blad: == . . . . In aanbou . . . . == Die ''Suid-Afrika-wet'' (SAW) van 1909 het bestuursvorme bepaal wat in 'n groot mate gegrond was op die Westminster-stelsel. Die wetgewende...)
 
 
== . . . . In aanbou . . . . ==
 
 
==1910==
Die ''[[Suid-Afrika-wet]]'' het bepaal dat Kaapland 51 setels sou hê, die Transvaal 36, die Oranje-Vrystaat en Natal 17 elk. 'n Afbakeningskommissie is voor [[Uniewording]] aangestel om die verdeling van al vier provinsies in die vasgestelde getal kiesafdelings waar te neem. Volgens die SAW moes 'n herafbakening na elke vyf-jaarlikse sensus onderneem word. Daarom is 'n tweede Afbakeningskommissie in [[1912]] aangestel na die uitslag van die [[1911]]-sensus bekend gemaak is. Die derde Afbakeningskommissie is in Julie [[1919]] onder voorsitterskap van sir J.H. Lange aangestel en die vierde, onder die voorsitterskap van Lange, wat na sy dood vervang is deur sir A.W. Mason, in Desember [[1922]]. Laasgenoemde se werk is gegrond op die sensus van [[3 Mei]] [[1921]].
 
==1923==
84 826

wysigings